Die Voor- en Junior Kleuterskool (Kangroe-klas) het hul denk- en probleemoplossingsvaardighede geoefen. In hierdie prettige LO-aktiwiteit genaamd "Race in die Melkweg”, moes hulle strategieë skep om hulpbronne te versamel sonder om hul ruimteskepe (hoelahoepels) te verlaat.